Ons dienste is as volg:

 

- Maandelikse byhou van rekeningkundige werk

- Indien van belastingopgawes vir Individue, Beslote Korporasies, Trusts en Klein Maatskappye

- Stigting van maatskappye

- Doen van alle statutêre registrasies soos BTW,LBS,WVF en Ongevalle

- Indien van alle statutêre opgawes op maandelikse en/of jaarlikse basis

- LBS rekonsiliasies

- CIPC jaarlikse opgawes

- Opstel van finansiële state

Telefoon
022 713 2316
Faks
022 713 2318
E-pos
mwcarda@mweb.co.za
caspaas@telkomsa.net
Skoolstraat 13
Posbus 540
Vredenburg, 7380
E.J Carstens (Cassie)
082 557 5993